fbpx
Wikipedia

11 Maart

11 Maart is die 70ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (71ste in skrikkeljare). Daar volg nog 295 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

11 Maart
maart, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 70ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 71ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1286, pous, honorius, verklaar, apostoliese, broeders. lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae11 Maart is die 70ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 71ste in skrikkeljare Daar volg nog 295 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1286 Pous Honorius IV verklaar die Apostoliese Broeders tot ketters 1431 Kardinaal Lucido de Conti kroon Pous Eugenius IV in die ou Sint Pieterskerk 1513 Giovanni de Medici word Pous Leo X 1544 Giovanni Antonio Facchinetti later Pous Innocentius IX word priester gewy 1743 Carlo Rezzonico later Pous Clemens XIII word biskop van Padua 1825 Somerset Oos gestig 1845 Maori magte onder leiding van stamleiers Kawiti en Hone Heke vernietig die Britse nedersetting van Kororareka in Nieu Seeland wat die Flagstaffoorlog ontketen 1941 Die Amerikaanse kongres keur Franklin D Roosevelt se Leen en pagwet goed 1966 President Sukarno van Indonesie aan bewind sedert die Tweede Wereldoorlog word afgeset deur Suharto en die leer 1990 Die Litause Sowjet Sosialistiese Republiek se bestaan eindig toe Litaue die herstel van onafhanklikheid van die Sowjetunie verklaar 2004 Die 11 Maart aanvalle n Reeks bomaanvalle deur terroriste op streekspendeltreine laat 191 dood en meer as 1800 gewond in Madrid Spanje 2011 n Verwoestende 9 0 aardbewing skud Japan en veroorsaak n tsoenami vloedgolf met meer as 15 700 sterftes Geboortes Wysig1793 Jan Frans Willems Vlaamse skrywer digter en vader van die Vlaamse Beweging 1846 1811 Urbain Le Verrier n Franse sterrekundige wat die ontdekking van Neptunus voorspel het 1877 1843 C P Hoogenhout een van die agt stigters van die Genootskap van Regte Afrikaners 1922 1890 Vannevar Bush n Amerikaanse ingenieur en wetenskapbestuurder 1974 1919 Elise Muller Afrikaanse skrywer 1985 1936 Antonin Scalia regter van die hooggeregshof van die Verenigde State 2016 1937 Amie Venter Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 2012 1952 Douglas Adams Engelse skrywer 2001 1957 Qasem Soleimani Irannese generaal majoor van die Islamitiese Revolusionere Wagkorps 2020 1959 Nina Hartley Amerikaanse porno aktrise 1969 Terrence Howard Amerikaanse akteur 1975 Buvaisar Saitiev Russiese stoeier van Tsjetsjeense afkoms 1982 Thora Birch Amerikaanse aktrise 1983 Lucy DeVito Amerikaanse aktrise 1989 Anton Yelchin Amerikaanse akteur 2016 1994 Handre Pollard Suid Afrikaanse beroepsrugbyspeler en Springboklosskakel Sterftes Wysig1870 Koning Moshoeshoe stigter van die Basotho volk 1786 1949 I W Schlesinger sakemagnaat en baanbreker van die Suid Afrikaanse vermaakbedryf 1871 1955 Alexander Fleming Britse bakterioloog ontdekker van penisillien 1881 1926 Siener van Rensburg toekomsvoorspeller 1862 1967 Hanns Lothar Duitse toneelspeler 1929 1971 Philo Farnsworth Amerikaanse uitvinder en televisiepionier 1906 1978 Claude Francois Franse sanger 1939 2004 Gabriel de Jongh n bekende Suid Afrikaanse landskapskilder 1913 2008 Phyllis Spira Suid Afrikaanse ballerina 1943 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigRooineusdag in die Verenigde Koninkryk 2005 Wikimedia Commons bevat media in verband met 11 March Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 11 Maart amp oldid 2408937,