×
11 Junie

11 Junie is die 162ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (163ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 203 dae in die res van die jaar.

Publikasie datum: September 26, 2021

junie, junie, 2021, 1213, 1920, 2627, 30al, 162ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 163ste, skrikkeljaar, daar, volg, jaar, gebeure, wysig1509, koning, henry, viii, engeland, trou, catharina, aragon, 1639, fabio, chigi, later, pous, alexander, word, nuntius, keu. lt lt Junie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30Al die dae 11 Junie is die 162ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 163ste in n skrikkeljaar Daar volg nog 203 dae in die res van die jaar Gebeure Wysig1509 Koning Henry VIII van Engeland trou met Catharina van Aragon 1639 Fabio Chigi later Pous Alexander VII word nuntius in Keulen 1670 Pous Clemens X bevestig die aflate gekoppel aan besoeke van die heilige plekke in Palestina 1690 Pous Alexander VIII verklaar Sint Kinga ook Cunegunde van Pole salig 1770 Kaptein James Cook ly skipbreuk op die Groot Koraalrif 1725 Pous Benedictus XIII stel Niccolo Coscia tituler aartsbiskop van Traianopoli en Niccolo del Giudice apostoliese protonotarius aan as kardinale 1742 Verdrag van Breslau maak vrede tussen Maria Theresa van Oostenryk en Frederik II van Pruise 1898 Die Guangxu keiser van China begin sy Honderd dae van hervorming 1899 Pous Leo XIII dra die hele mensdom op tot die Heilige Hart van Jesus 1936 Die Switserse volk keur n regerings krediet van 235 miljoen Frank goed om die opknapping van die weermag en verdedigingsinfrastruktuur te finansier 1936 Die Switserse parlement keur die mosie af om diplomatieke bande met Sowjet Rusland aan te knoop 1955 Le Mans ramp Sewe en sewentig mense sterf en ander word beseer toe n renmotor van die baan af tol en in die skare vasjaag 1963 Die Universiteit van Alabama word gedesegregeer toe Goewerneur George Wallace gedwing word om te bedank nadat hy probeer verhoed het dat swart studente by die universiteit inskryf 2003 Die naam van die hoofstad van die Limpopoprovinsie Pietersburg word amptelik gewysig na Polokwane Geboortes Wysig1716 Otto II Freiherr von Munchhausen Duitse plantkundige 1774 1776 John Constable Engelse Romantiese skilder 1837 1864 Richard Strauss Duitse komponis 1949 1906 NP van Wyk Louw Suid Afrikaanse digter akademikus en dramaturg 1970 1910 Jacques Cousteau Franse wetenskaplike uitvinder van die akwalong 1997 1911 Margaret Keay Suid Afrikaansgebore Britse plantpatoloog 1998 1932 Athol Fugard Suid Afrikaanse dramaturg akteur en regisseur 1937 Gerrit Kruger Suid Afrikaanse klassikus 1939 Jackie Stewart Skotse motorrenjaer 1972 Heather Clark Suid Afrikaanse branderplankryer 1981 Bonne de Bod televisie aanbieder en vervaardiger 1982 Jacques Freitag Suid Afrikaanse hoogspringatleet 1983 Wynand Olivier Suid Afrikaanse beroepsrugbyspeler en Springboksenter Sterftes Wysig1727 George I koning van Groot Brittanje 1660 1867 Jean Pierre Pellissier Franse sendeling en stamvader van n bekende Afrikaanse familie 1808 1941 A A S le Fleur visioenere Griekwa leier 1867 1952 Frank Brownlee magistraat in die Transkei en volksverhaal skrywer 1876 1991 Cromwell Everson Suid Afrikaanse komponis en skrywer van die eerste Afrikaanse opera Klutaimnestra 1925 2001 Timothy McVeigh die Oklahoma Stad bomplanter word tereggestel 2012 Christa Steyn Afrikaanse sangeres 1958 2020 Mel Winkler Amerikaanse akteur 1941 Wikimedia Commons bevat media in verband met 11 June Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 11 Junie amp ol,