×
11 Desember

11 Desember is die 345ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender, (346ste in skrikkeljare). Daar volg nog 20 dae in die res van die jaar.

Inhoud

  • Tangodag, Buenos Aires.
  • Feesdag van Pous Damasus I in die Rooms-Katolieke Kerk.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal.

Publikasie datum: September 26, 2021

desember, desember, 2020, 1213, 1920, 2627, 31al, 345ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 346ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1205, john, grey, biskop, norwich, word, verki. lt lt Desember 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30 31Al die dae 11 Desember is die 345ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 346ste in skrikkeljare Daar volg nog 20 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1205 John Grey die Biskop van Norwich word verkies as die Aartsbiskop van Kantelberg 1282 Llywelyn ap Gruffudd die laaste onafhanklike Prins van Wallis sterf in n lokval naby Builth Wells 1553 Gian Pietro Carafa later Pous Paulus IV word kardinaal biskop van Ostia 1780 Pous Pius VI stel Paolo Francesco Antamori verkose biskop van Orvieto aan as kardinaal 1792 Koning Lodewyk XVI van Frankryk word verhoor vir verraad 1816 Indiana word die 19de deelstaat van die Verenigde State 1843 Stigting van die Spesiale Bondgenootskap van Katolieke Kantons Sonderbund binne die Switserse Bondgenootskap Die Kantone binne nuwe bondgenootskap is Luzern Uri Schwyz Unterwalden Zug Freiburg en Wallis 1899 Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Magersfontein vind plaas een van die mees oortuigende Boere oorwinnings in die vroee fase van die Boere oorlog 1917 Litaue verklaar sy onafhanklikheid van die Russiese Ryk 1931 Die Statuut van Westminster gee volkome wetlike onafhanklikheid aan Kanada Australie Nieu Seeland Suid Afrika Ierland en Newfoundland 1936 Edward VIII se abdikasie as koning van die Verenigde Koninkryk tree in werking 1941 Italie verklaar oorlog teen die Verenigde State 1958 Bo Volta verklaar onafhanklikheid van Frankryk 1972 Apollo 17 land op die Maan 1981 Javier Perez de Cuellar van Peru word die Sekretaris Generaal van die VN 1994 Boris Jeltsin stuur Russiese soldate in Tsjetsjnie in 2001 Volksrepubliek China sluit hom aan by die Wereldhandelsorganisasie 2006 Die Dwelmoorlog in Meksiko begin nadat president Felipe Calderon lede van die Meksikaanse polisie en weermag na die deelstaat Michoacan stuur Geboortes Wysig1475 Pous Leo X die 217de pous van die Rooms Katolieke Kerk van 1513 tot 1521 1521 1803 Hector Berlioz Franse komponis 1869 1843 Robert Koch bakterioloog en 1905 Nobelpryswenner 1910 1882 Max Born fisikus en 1954 Nobelpryswenner 1970 1911 Naguib Mahfouz Egiptiese skrywer 1988 pryswenner Nobelprys vir Letterkunde 2006 1918 Aleksandr Solzhenitsyn Russiese skrywer 1970 Nobelpryswenner 2008 1925 Paul Greengard wetenskaplike 2001 pryswenner Nobelprys vir Fisiologie en Geneeskunde 1937 Adriaan Vlok Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 1969 Viswanathan Anand Indiese skaakspeler Sterftes Wysig384 Pous Damasus I die 37ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 304 711 Justinianus II keiser van die Bisantynse Ryk 668 9 1282 Michael VIII Palaiologos keiser van die Bisantynse Ryk 1223 1953 Albert Coates Britse komponis 1882 1920 Olive Schreiner Suid Afrikaanse skrywer pasifis feminis en intellektuele 1855 1981 I D du Plessis Afrikaanse skrywer en digter 1900 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigTangodag Buenos Aires Feesdag van Pous Damasus I in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 11 December Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 11 Desember amp ol,