×
11 Augustus

11 Augustus is die 223ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (224ste in skrikkeljare). Daar volg nog 142 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: Augustus 07, 2021

augustus, augustus, 2021, 1415, 2122, 2829, 31al, 223ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 224ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig3114, begin, huidige, maja, langtellingkalend. lt lt Augustus 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae 11 Augustus is die 223ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 224ste in skrikkeljare Daar volg nog 142 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig3114 v C Begin van die huidige era in die Maja Langtellingkalender 480 v C Perse onder Xerxes verslaan die Spartaane onder Koning Leonidas I in die Slag van Thermopylae 1492 Pous Alexander VI volg Pous Innocentius VIII op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1264 Pous Urbanus IV stel die fees van Corpus Christi in 1678 Vrede van Nijmegen verdrag tussen Frankryk en Nerderland Republiek gesluit 1697 Pous Innocentius XII verklaar Maria de la Cabeza salig 1800 Pous Pius VII stel Diego Innico Caracciolo apostoliese protonotarius en Ercole Consalvi ouditeur van die Heilige Roomse Rota aan as kardinale 1904 Die Slag by Waterberg lei tot die volksslagting van die Herero s in die Opstand van die Herero s en Namas 1960 Tsjad word van Frankryk onafhanklik 1919 Die grondwet van die Weimar Republiek word aangeneem 1965 Watts Onluste begin ses dae van oproer in Los Angeles Kalifornie 1999 Die laaste algehele sonsverduistering van die eeu word deur meer as 350 miljoen mense in verskeie lande in Europa en Asie waargeneem 2003 NAVO neem beheer van die vredesmag in Afghanistan oor die eerste noemenswaardige krygsverrigting deur NAVO buite Europa sedert die organisasie se totstandkoming 54 jaar tevore Geboortes Wysig1759 Sir John Cradock die derde Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1839 1882 Rodolfo Graziani Italiaanse maarskalk tydens die Tweede Wereldoorlog 1955 1897 Enid Blyton Britse outeur van Noddy Famous Five en Secret Seven 1968 1900 Charley Paddock Amerikaanse atleet en akteur 1943 1904 P de V Pienaar Afrikaanse taalkundige en skrywer 1978 1909 Marthinus Versfeld Suid Afrikaanse filosoof 1995 1926 Aaron Klug Britse skeikundige en biochemikus 2018 1935 Lofty Nel Suid Afrikaanse Springbokrugbyspeler 2016 1939 Engela van Rooyen Afrikaanse skryfster 1953 Hulk Hogan Amerikaanse professionele stoeier 1965 Embeth Davidtz Afrikaans en Engelstalige aktrise 1995 Brad Binder Suid Afrikaanse Grand Prix motorfietsrenjaer Sterftes Wysig1614 Lavinia Fontana Italiaanse skilderes 1552 1771 Ryk Tulbagh n goewerneur van die Kaap de Goede Hoop 1699 1919 Andrew Carnegie Amerikaanse staalbaron 1835 2008 Fred Sinowatz Oostenrykse politikus en staatsman Kanselier van Oostenryk 1929 2014 Robin Williams Amerikaanse akteur en komediant 1951 2018 George Stevens Suid Afrikaanse bariton 2020 Trini Lopez was n Amerikaanse sanger van Mexikaanse afkoms 1937 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 11 August Feesdag van Pous Gajus in die Ortodokse Kerk Onafhanklikheidsdag in Tsjad 1960 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 11 Augustus amp ol,