×
10 Oktober

10 Oktober is die 283ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (284ste in skrikkeljare). Daar volg nog 82 dae in die res van die jaar.

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 283ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 284ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, paul, kruger, geboortedag, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig732, karel, martel, . lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 10 Oktober is die 283ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 284ste in skrikkeljare Daar volg nog 82 dae in die res van die jaar Paul Kruger se geboortedag Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig732 Karel Martel en die Franke verslaan n groot leer van die More naby Poitiers tydens die Slag van Tours 1800 Francesco Saverio Castiglioni later Pous Pius VIII word biskop van Montalto 1846 William Lassell ontdek Triton die grootste maan van die planeet Neptunus 1899 Frans Soedan word verdeel Die 11 suidelike provinsies word deel van Frans Guinee Ivoorkus en Dahomey 1936 n Kerkgebou word op Nuwerus voltooi 1970 Fidji word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk 1995 President Nelson Mandela besoek Genadendal in die Wes Kaap 2003 Die vyfde Rugbywereldbeker begin in Australie 2010 Die Nederlandse Antille word verdeel in Curacao en Sint Maartin as onafhanklike dele van die Koninkryk der Nederlande Bonaire Saba en Sint Eustatius word besondere gemeentes van Nederland Geboortes Wysig1813 Giuseppe Verdi Italiaanse komponis 1901 1825 Stephanus Johannes Paulus Kruger Transvaalse staatsman en president van die Zuid Afrikaansche Republiek 1904 1861 Fridtjof Nansen Noorse ontdekkingsreisiger en ontvanger van die Nobelprys vir Vrede in 1922 1930 1874 T P N Coetsee Suid Afrikaanse politikus en merinoteler 1959 1879 Uncle Dobbin Suid Afrika se twaalfde Springbokkaptein 1950 1879 Louise Guthrie Suid Afrikaanse plantkundige en botaniese kunstenaar 1966 1884 F Bordewijk Nederlandse skrywer van romans novelle toneelstukke prosagedigte parodiee en kritiek 1965 1917 Thelonious Monk Amerikaanse jazzpianis en komponis 1982 1938 Judith Mason Suid Afrikaanse kunstenaar 2016 1947 Jonathan M Dorfan Suid Afrikaanse partikelfisikus 1956 Martina Navratilova Amerikaanse tennisspeler 1958 Tanya Tucker Amerikaanse sanger 1966 Elana Meyer Suid Afrikaanse langafstandatleet 1967 Saara Kuugongelwa Namibiese politikus en vierde eerste minister van Namibie 2015 hede 1967 Gavin Newsom goewerneur van Kalifornie Sterftes Wysig19 Germanicus generaal in die Romeinse Ryk 15 v C 644 Paulinus van York eerste biskop van York 1659 Abel Tasman Nederlandse ontdekkingsreisiger 1603 1872 William H Seward Amerikaanse politikus en staatsman 1801 1963 Edith Piaf Franse sangeres 1915 2001 Anna Amelia Obermeyer n Suid Afrikaanse plantkundige 1907 2004 Christopher Reeve Amerikaanse akteur rolprent regisseur en vervaardiger skrywer en aktivis 1952 2013 Scott Carpenter Amerikaanse ruimtevaarder 1925 2017 Ryk Hattingh Suid Afrikaanse skrywer 1957 2019 Engemi Ferreira n Afrikaanse skrywer en dramaturg 1943 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigKrugerdag is vanaf 1952 tot 1993 in Suid Afrika op 10 Oktober gevier Dankseggingsdag in Kanada Columbusdag in die Verenigde State Onafhanklikheidsdag in Kuba 1868 en Fiji 1970 Dubbel tiendedag in die Volksrepubliek van China Wikimedia Commons bevat media in verband met 10 October Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 10 Oktober amp ol,