×
10 November

10 November is die 314de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (315de in skrikkeljare). Daar volg nog 51 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Henry Morton Stanley
Keiser Hirohito

Publikasie datum: September 26, 2021

november, november, 2020, 1415, 2122, 2829, 30al, 314de, jaar, gregoriaanse, kalender, 315de, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, henry, morton, stanley, keiser, hirohito, 168. lt lt November 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30Al die dae 10 November is die 314de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 315de in skrikkeljare Daar volg nog 51 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Henry Morton Stanley Keiser Hirohito 1687 Pietro Vito Ottoboni later Pous Alexander VIII word kardinaal biskop van Porto en Santa Rufina en ook vise dekaan van die Kollege van Kardinale 1798 Pous Pius VI publiseer Constantiam vestram oor kerkeenheid 1871 Henry Morton Stanley groet die vermiste sendeling en ontdekkingsreisiger David Livingstone in Ujiji naby Tanganjika meer in die hedendaagse Tanzanie met die beroemde woorde Dr Livingstone I presume 1884 Giuseppe Sarto later Pous Pius X word biskop van Mantua 1919 Die Kaapse Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk aanvaar n voorstel vir die vertaling van die Bybel in Afrikaans 1928 Hirohito word gekroon as 124ste keiser van Japan 1995 Toneelskrywer en omgewingsaktivis Ken Saro Wiwa en agt ander van die Beweging vir die Oorlewing van die Ogoni Mense word in Nigerie tereggestel Geboortes Wysig745 Musa al Kazin Shia Imam 799 1433 Karel die Stoute die hertog van Boergondie Brabant Limburg en Luxemburg en die graaf van Vlaandere Artesie Henegouwen Holland Zeeland en Namen 1477 1483 Martin Luther teologiese grondlegger en leraar van die Reformasie 1546 1577 Jacob Cats Nederlandse digter juris en politikus 1660 1683 George II koning van Groot Brittanje 1760 1728 Oliver Goldsmith Ierse skrywer en dokter 1774 1759 Friedrich Schiller Duitse digter en historikus 1805 1818 Peter Frans van Kerckhoven Vlaamse skrywer en een van die leiers van die vroee Vlaamse Beweging 1857 1836 Julius Vuylsteke Vlaamse politikus en skrywer 1903 1884 Jan van Nijlen Vlaamse digter en essayis 1965 1887 Samuel Henri Pellissier vader van die Afrikaanse Volksang en Volkspelebeweging 1978 1889 Claude Rains Amerikaanse akteur 1967 1918 Ernst Otto Fischer Duitse chemikus en Nobelprys wenner 2007 1919 Michail Kalasjnikof Russiese ontwerper van die AK 47 2013 1925 Richard Burton Britse akteur 1984 1928 Ennio Morricone Italiaanse komponis orkestrator orkesdirigent en trompetspeler 2020 1935 Pippa Scott Amerikaanse aktrise vervaardiger en regisseuse 1959 Marthinus van Schalkwyk Suid Afrikaanse politikus 1977 Brittany Murphy Amerikaanse aktrise 2009 1999 Kiernan Shipka Amerikaanse aktrise Sterftes Wysig461 Pous Leo I 45ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 400 1241 Pous Celestinus IV 179ste pous van die Rooms Katolieke Kerk vir sewentien dae in 1241 onbekend 1549 Pous Paulus III 220ste pous van die Rooms Katolieke Kerk van 1534 tot 1549 1468 1871 Dick King Britse setlaar bekend vir sy tog van 960 km te perd 1811 1927 Cornelis van Boeschoten Nederlands Transvaalse onderwyser en staatsman 1845 1971 Martiens Bekker Springbokrugbyspeler 1930 1986 Leona Woods Amerikaanse fisikus wat gehelp het met die bou van die eerste kernreaktor en die eerste kernwapen 1919 1992 Chuck Connors Amerikaanse akteur 1921 2015 Helmut Schmidt Duitse politikus en vyfde kanselier van die Federale Republiek van Duitsland 1918 2019 Allan Gray Suid Afrikaanse filantroop en sakeman 1938 2020 Amadou Toumani Toure Maliese politikus en president 1948 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigFeesdag van Pous Leo I in die Rooms Katolieke Kerk die Evangeliese Kerk en die Anglikaanse Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 10 November Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 10 November amp ol,