×
10 Maart

10 Maart is die 69ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (70ste in skrikkeljare). Daar volg nog 296 dae in die res van die jaar.

Inhoud

  • Feesdag van Pous Simplicius in die Rooms-Katolieke Kerk.

Publikasie datum: September 26, 2021

maart, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 69ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 70ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig241, rome, verslaan, kartago, slag, aegate, eilande, . lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae 10 Maart is die 69ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 70ste in skrikkeljare Daar volg nog 296 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig241 v C Rome verslaan Kartago in die Slag van die Aegate eilande wat die Eerste Puniese Oorlog beeindig 1045 Pous Benedictus IX volg Pous Silvester III op 1511 In sy laaste konsistorie stel Pous Julius II nog nege nuwe kardinale aan 1791 Pous Pius VI publiseer Quod aliquantum teen die Franse Nasionale Vergadering en menseregte 1823 Pous Pius VII stel 13 nuwe kardinale aan waaronder Francesco Bertazzoli tituler aartsbiskop van Edessa 1831 Die Franse Vreemdelegioen word deur koning Louis Philippe gestig om die oorlog in Algerie te ondersteun 1870 Pous Pius IX verklaar Pous Urbanus V salig 1876 Alexander Graham Bell voer die eerste suksesvolle telefoonoproep uit 1880 NG gemeente Drieankerbaai stig af van NG gemeente Kaapstad 1951 Rhodes universiteit word n volwaardige onafhanklike universiteit 1952 Nadat hy volgens wet verbied is om herverkiesing na te streef voer voormalige President Fulgencio Batista n staatsgreep uit om beheer van Kuba oor te neem 1959 Die Tibetaanse opstand in Lhasa 1960 Die Milnertonvuurtoring word in gebruik geneem 2000 Die NASDAQ effektebeursindeks bereik n hoogtepunt van 5048 62 die hoogste vlak van die dot comvoorspoedgolf Geboortes Wysig1734 Asada Goryu Japannese sterrekundige 1799 1878 Karel van de Woestijne Vlaamse skrywer en digter 1929 1898 Attie van Heerden Suid Afrikaanse Olimpiese atleet en rugbyspeler 1965 1931 Raymond Ackerman Suid Afrikaanse kleinhandelmagnaat 1933 Allister Sparks Suid Afrikaanse koerantman 2016 1940 Chuck Norris Amerikaanse akteur 1946 Peter Temple Australies Suid Afrikaanse joernalis en skrywer 2018 1951 Max du Preez Suid Afrikaanse koerantman en politieke ontleder 1952 Morgan Tsvangirai Zimbabwiese politikus 2018 1957 Osama bin Laden Arabiese terroris en stigter van Al Kaida 2011 1958 Sharon Stone Amerikaanse aktrise 1973 Nick Bostrom Sweeds Britse filosoof 1984 Olivia Wilde Amerikaanse aktrise 1984 Ruan Pienaar Suid Afrikaanse rugbyspeler en Springbokskrumskakel Sterftes Wysig483 Pous Simplicius 47ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1887 Jan Bantjes n Voortrekker 1817 1937 Jewgeni Zamjatin n Russiese skrywer 1884 1943 Paul Modersohn Duitse skilder 22 Februarie 1865 1946 Karl Haushofer akademikus populariseer geopolitiek in Duitsland 1869 1988 William Wordsworth Britse komponis en nasaat van die broer van die bekende Engelse digter William Wordsworth 1998 Lloyd Bridges Amerikaanse akteur 1913 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 10 March Feesdag van Pous Simplicius in die Rooms Katolieke Kerk Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 10 Maart amp ol,