×
10 Julie

10 Julie is die 191ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (192ste in skrikkeljare). Daar volg nog 174 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: Augustus 15, 2021

julie, julie, 2021, 1011, 1718, 2425, 31al, 191ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 192ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig48, julius, caesar, noue, ontkoming, katastrofiese, . lt lt Julie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 10 Julie is die 191ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 192ste in skrikkeljare Daar volg nog 174 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig48 v C Julius Caesar het n noue ontkoming in n katastrofiese nederlaag teen Pompeius in Masedonie 1393 Sembacherbrief Die lede van die Switserse Bondgenootskap kom ooreen tov hulle reels van oorlogvoering Die eiendom van burgerlikes word beskerm geen plundering en die mishandeling van vroue verbied 1890 Wyoming word die 44ste deelstaat van die Verenigde State 1913 In Death Valley Kalifornie word n temperatuur van 56 7 C 134 F gemeet dit is die hoogste temperatuur wat nog in die Verenigde State gemeet is 1914 Die Switserse Versekeringshof begin sy werksaamhede 1943 Tweede Wereldoorlog Die Geallieerdes val Sisilie in 1973 Die Bahamas verkry hul onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk 1985 Die Greenpeace skip Rainbow Warrior word opgeblaas in Aucklandhawe 1991 Suid Afrika se nuwe krieketliggaam die Verenigde Krieketraad word deur die Internasionale Krieketraad erken en na 21 jaar is die land tot internasionale krieket hertoegelaat Geboortes Wysig1509 Johannes Calvyn Franse teoloog en predikant 1564 1631 Douw Gerbrandts Steyn die groot stamvader van die Steyn s in Suid Afrika 1700 1856 Nikola Tesla Oostenrykse gebore Amerikaanse uitvinder fisikus meganiese ingenieur elektroniese ingenieur en futuris 1943 1865 Henri Georges Fourcade Suid Afrikaanse landmeter bosbouer en plantkundige 1948 1877 Ernest Brown Babcock Amerikaanse plantgenetikus 1954 1879 Paul Charles Edouard Bertrand Franse paleobotanis 1944 1905 Eric Rosenthal Suid Afrikaanse historikus en skrywer 1983 1908 Wally Hayward vyfmalige wenner van die Comrades maraton 2006 1922 Jake LaMotta Amerikaanse bokser 2017 1925 Mahathir Mohamad politikus en Eerste Minister van Maleisie 1940 Dawie de Villiers Suid Afrikaanse politikus en twee en dertigste Springbokkaptein 1946 Emma Huismans Afrikaanse skryfster 1961 Uli Schmidt oud Springbokrugbyspeler 1867 Hennie le Roux oud Springbokrugbyspeler 1969 Jonas Kaufmann Duitse operatenoor Sterftes Wysig138 Keiser Hadrianus 76 983 Pous Benedictus VII die 135ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1086 Knoet IV van Denemarke koning van Denemarke 1043 1584 Willem van Oranje Prins van Oranje en die hoofleier van die Nederlandse Opstand teen die Spaanse Habsburgs 1533 1884 Paul Morphy Amerikaanse skaakspeler 1837 1910 Johann Gottfried Galle Duitse astronoom en die eerste persoon wat Neptunus gesien het 1812 1983 G D Scholtz Suid Afrikaanse geskiedkundige skrywer en koerantredakteur 1905 1985 Hilgard Muller Suid Afrikaanse politikus van die Nasionale Party burgemeester van Pretoria verkose lid van die parlement in 1958 en aangestelde minister van buitelandse sake 1914 2013 Willem Cruywagen kabinetsminister en administrateur van Transvaal 1921 2015 Omar Sharif Egiptiese akteur 1932 2019 James Small Springbokrugbyspeler 1969 2020 Corra Dirksen Springbokrugbyspeler en geneesheer 1938 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 10 July Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 10 Julie amp ol,