fbpx
Wikipedia

10 Januarie

10 Januarie is die tiende dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 355 dae in die res van die jaar (356 in skrikkeljare).

Eben Dönges is verkies tot staatspresident van Suid-Afrika, maar is op die dag in 1968, voor hy ingesweer is, oorlede.
Die sanger Theuns Jordaan is op die dag in 1971 gebore.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae

10 Januarie
januarie, januarie, 2021, 1617, 2324, 3031al, tiende, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, eben, dönges, verkies, staatspresident, suid, afrika, maar, 1968, voor, ingesweer, oorlede, sanger, theuns, jordaan, 1971, gebore, inhoud, gebeu. lt lt Januarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 3031Al die dae10 Januarie is die tiende dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 355 dae in die res van die jaar 356 in skrikkeljare Eben Donges is verkies tot staatspresident van Suid Afrika maar is op die dag in 1968 voor hy ingesweer is oorlede Die sanger Theuns Jordaan is op die dag in 1971 gebore Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig49 v C Julius Caesar en sy X Equestris legioen kruis die Rubicon en oortree daarmee Romeinse reg en begin n burgeroorlog 236 Pous Fabianus volg Pous Anterus op 1529 Pous Clemens VII stel sy familielid Ippolito de Medici aan as kardinaal 1806 Beeindiging van die Bataafse bewind aan die Kaap 1810 Napoleon skei van keiserin Josephine sy kinderlose eerste vrou 1888 Die Swartbergpas word oopgestel 1890 Opening van grafkelder van koningin Cleopatra 1929 Die Belgiese kunstenaar Herge skep Kuifie Frans Tintin n denkbeeldige karakter wat in meer as 200 miljoen strokiesprentboeke in 40 tale gepubliseer is 1943 Die Meliskerk Nederlandse vragskip vol wapens en ammunisie vergaan n paar seemyle noordoos van Port St Johns 1946 Die eerste algemene vergadering van die Verenigde Nasies open in Londen Altesaam 51 lidlande is teenwoordig 1967 Leabua Jonathan en John Vorster eerste minister van onderskeidelik Lesotho en Suid Afrika ontmoet in Kaapstad 2014 Tafelberg se kabelkar sweefspoor verwelkom sy 23 miljoenste besoeker op die berg Geboortes Wysig1745 Isaac Titsingh Nederlandse snydokter en diplomaat 1812 1780 Hinrich Lichtenstein n Duitse geneesheer skrywer en botanikus 1857 1818 Dirk Postma Nederlandse en Suid Afrikaanse teoloog en grondlegger van die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika 1890 1829 Sir David Tennant n Kaapse politkus staatsman en die tweede Speaker van die Kaapkolonie 1905 1843 Willem Petrus de Villiers predikant in die NG Kerk lid van die Kaapse Wetgewende Vergadering kampvegter vir Christelike Nasionale Onderwys en taalstryder 1908 1869 Grigori Raspoetin Russiese lekeprediker 1916 1872 Andries Dreyer Suid Afrikaanse sendeling en kerkhistorikus 1938 1883 Ds Dirk du Plessis predikant in 3 Gereformeerde kerke 1941 1931 Alex Boraine n Suid Afrikaanse politikus skrywer en voormalige kerkleier 2018 1936 Stephen E Ambrose Amerikaanse geskiedkundige en biograaf van twee voormalige V S presidente 2002 1945 Gunther von Hagens Duitse ontleedkundige 1945 Rod Stewart Britse popsanger 1949 Linda Lovelace Amerikaanse pornografiese aktrise 2002 1961 Janet Jones Amerikaanse aktrise 1965 Zamuxolo Peter Suid Afrikaanse politikus 2020 1971 Theuns Jordaan Suid Afrikaanse sanger Sterftes Wysig310 Pous Miltiades Party bronne gee die jaartal as 311 Onbekend 681 Pous Agato 79ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 577 976 Johannes I Tzimiskes Bisantynse keiser 925 1276 Pous Gregorius X 184ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1210 1778 Carolus Linnaeus Sweedse predikant en natuurkundige vader van Carolus Linnaeus die dokter plantkundige en bioloog 1707 1794 Georg Forster Duits Poolse etnoloog en joernalis 1754 1897 Gustav Christian Schwabe Duits gebore Britse koopman en finansier 1813 1946 Hjalmar Reitz Suid Afrikaanse politikus en skrywer 1877 1862 Samuel Colt Amerikaanse uitvinder van die rewolwer 1814 1966 Abraham Jonker Suid Afrikaanse politikus skrywer en joernalis 1905 1968 Eben Donges Suid Afrikaanse joernalis kultuurleier en politikus Staatspresident van Suid Afrika 1898 1971 Coco Chanel Franse mode ontwerper 1883 1975 Anna Petronella van Heerden eerste Afrikaner vrou wat as mediese dokter kwalifiseer 1887 2015 Dr F I J van Rensburg Afrikaanse akademikus en literere kritikus 1922 2016 David Bowie Britse sanger liedjieskrywer en vervaardiger 1947 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigFeesdag van Pous Fabianus in die Rooms Katolieke Kerk Feesdag van Pous Miltiades in die Rooms Katolieke Kerk party bronne gee 10 Desember Feesdag van Pous Agato in die Rooms Katolieke Kerk In die Ortodokse Kerk is dit op 20 Februarie Wikimedia Commons bevat media in verband met 10 January Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 10 Januarie amp oldid 2376847,