×
10 Februarie

10 Februarie is die 41de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 324 dae in die res van die jaar (325 in skrikkeljare).

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

februarie, februarie, 2021, 1314, 2021, 2728al, 41de, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig385, datum, oudste, pouslike, dekreet, behoue, gebly, ges. lt lt Februarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728Al die dae 10 Februarie is die 41de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 324 dae in die res van die jaar 325 in skrikkeljare Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig385 Datum van die oudste pouslike dekreet wat behoue gebly het geskryf deur Pous Siricius 1258 Hulegu Khan en die Mongole plunder Baghdad en beeindig daarmee die heerskappy van die Abbasid kalifaat 1478 Pous Sixtus IV stel n sesde familielid Domenico della Rovere aan as kardinaal 1763 Brittanje en Spanje verdeel Nieu Frankryk by die Verdrag van Parys en dien n groot slag toe aan die Franse koloniale ryk 1798 Die Franse generaal Berthier neem Pous Pius VI gevange 1821 Annibale Sermattei della Genga later Pous Leo XII word aartspriester van die basiliek S Maria Maggiore 1840 Prins Albert van Sakse Coburg Gotha trou met Koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk 1901 Genl Christiaan de Wet val die Kaapkolonie by Zanddrif naby Philippolis binne tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1908 Altesaam 32 studente begin in die Kya Rosa in Skinnerstraat Pretoria klas draf by die destydse Transvaal Universiteit College wat later as die Universiteit van Pretoria sou bekend staan 1962 Rudolf Abel n Sowjet spioen wat deur die Federal Bureau of Investigation gearresteer is word geruil vir Gary Powers die vlieenier van n Amerikaanse Lugmagspioenasievliegtuig wat deur Rusland in die U 2 voorval afgeskiet is 1996 Deep Blue die skaakspelende rekenaar verslaan die Internasionale Grootmeester en Wereldskaakkampioen Garry Kasparov vir die eerste keer in n skaakpot Geboortes Wysig1853 Leander Starr Jameson gewilde Suid Afrikaanse en Rhodesiese staatsman 1917 1872 Johannes Hendrik Conradie derde administrateur van die Kaapland na Uniewording 1940 1881 Kenneth McArthur Suid Afrikaanse maratonatleet 1960 1883 Edith Clarke eerste vroulike elektriese ingenieur 1959 1898 Bertolt Brecht Duitser digter dramaturg en regisseur 1956 1926 Nico Carstens Suid Afrikaanse trekklavierspeler komponis en boereorkesleier 2016 1926 Gyorgy Lehel Hongaarse dirigent 1989 1945 Rosa Keet Suid Afrikaanse digter skrywer en dramaturg 1958 Susan Smith Afrikaanse digteres en akademikus 1965 Dana Winner Belgiese sangeres 1969 Jan Kees de Jager Nederlandse politikus 1969 James Small Springbokrugbyspeler 2019 1994 Justin Basson Suid Afrikaanse rugbyspeler 1997 Chloe Grace Moretz Amerikaanse aktrise Sterftes Wysig1669 Johann Heinrich Waser Switserse burgemeester van Zurich 1600 1722 Bartholomew Roberts Walliese seerower wat rooftogte uitgevoer het op skepe aan die kus van die Amerikas en Wes Afrika 1682 1755 Charles Montesquieu Franse skrywer en filosoof 1689 1782 Friedrich Christoph Oetinger Duitse protestantse teoloog en leidende Pietis 1702 1829 Pous Leo XII die 252ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1760 1837 Aleksander Poesjkin Russiese romantieke skrywer wat beskou word as die grootste Russiese digter en die vader van moderne Russies 1799 1852 Samuel Prout Engelse waterverfskilder 1783 1912 Joseph Lister Engelse chirurg 1827 1920 Erwin Gross Duits Baltiese protestantse martelaar 1870 1923 Wilhelm Conrad Rontgen fisikus wenner van die eerste Nobelprys vir Fisika 1901 1845 1932 Edgar Wallace Engelse skrywer 1875 1939 Pous Pius XI die 259ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1857 1999 Anna Cloete Suid Afrikaanse aktrise 1913 2005 Arthur Miller Amerikaanse skrywer 1915 2014 Shirley Temple Amerikaanse aktrise 1928 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigOntsluit van https af wikipedia org w index php title 10 Februarie amp ol,