fbpx
Wikipedia

10 Augustus

10 Augustus is die 222ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (223ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 143 dae in die res van die jaar.

Karen Zoid se geboortedag.
Karen Muir stel 'n wêreldrekord in rugslagswem op.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings en waarnemingsdae

10 Augustus
augustus, augustus, 2021, 1415, 2122, 2829, 31al, 222ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 223ste, skrikkeljaar, daar, volg, jaar, karen, zoid, geboortedag, karen, muir, stel, wêreldrekord, rugslagswem, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, w. lt lt Augustus 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae10 Augustus is die 222ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 223ste in n skrikkeljaar Daar volg nog 143 dae in die res van die jaar Karen Zoid se geboortedag Karen Muir stel n wereldrekord in rugslagswem op Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1519 Ferdinand Magellaan se vyf skepe vaar uit Sevilla in n poging om om die aardbol te vaar 1628 Die Vasa sink in die hawe van Stockholm tydens haar nooiensvaart 1792 Franse Rewolusie opstandelinge bestorm die Tuileries Paleis en 500 Switserse soldate wat die Franse koning verdedig veg tot die laaste man 1821 Missouri word die 24ste deelstaat van die Verenigde State 1913 Afgevaardigdes teken die Verdrag van Boekarest en beeindig daarmee die Tweede Balkanoorlog 1964 Die groeiende militere krisis en dreigende inval deur Turkye in Siprus word deur n Verenigde Nasies bemiddelde skietstilstand afgeweer 1965 Karen Muir Suid Afrikaanse swemster stel n wereldrekord op in die 110 tree rugslag tans 100 m die jongste persoon ooit 1972 Die Daspoorttonnel word amptelik geopen 1984 Die Mary Decker Zola Budd voorval in die 3000 m tydens die Olimpiese Spele in Los Angeles 1990 Die Magellanruimtetuig bereik Venus na n 15 maande reis 2003 Globale verhitting Brittanje beleef die warmste dag ooit met temperature van meer as X grade Celsius 100 grade Fahrenheit 2005 Die Verenigde State en die Afrika Unie eis die herroeping van n staatsgreep in Mauritanie Geboortes Wysig1783 Louis Tregardt een van die eerste Voortrekkerleiers 1838 1814 Henri Nestle grondlegger van die gelyknamige lewensmiddelmaatskappy Nestle en uitvinder van melkpoeier 1890 1903 Elizabeth Conradie Afrikaanse lektor en navorser 1939 1927 Vittorio Gregotti Italiaanse argitek 2020 1874 Herbert Hoover 31ste President van die Verenigde State 1964 1949 Gill Marcus Suid Afrikaanse oudpolitikus en sakevrou 1959 Rosanna Arquette Amerikaanse aktrise regisseuse en vervaardiger 1960 Antonio Banderas Spaanse akteur 1978 Karen Zoid Afrikaanse musikant Sterftes Wysig353 Keiser Magnentius pleeg selfmoord c 303 1896 Otto Lilienthal die Duitse lugvaartpionier sterf na n ongeluk met een van sy sweeftuie 1848 1933 Joel Krige Speaker van die Unie van Suid Afrika 1868 1945 Robert Goddard Amerikaanse vuurpylpionier 1882 1966 J C Bloem Nederlandse digter en essayis 1887 1987 Uys Krige Suid Afrikaanse skrywer digter en dramaturg 1910 1995 Leo Apostel Belgiese filosoof 1925 2008 Isaac Hayes Amerikaanse musikant 1942 2015 Dr Berna Ackerman Suid Afrikaanse skrywer en musiekdosent 1935 2018 Koos Human Suid Afrikaanse uitgewer rubriekskrywer en musiekkenner 1931 2019 Jeffrey Epstein Amerikaanse multimiljoener 1953 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 10 August Feesdag van Sint Sixtus II in die Ortodokse Kerk Internasionale biodieseldagOntsluit van https af wikipedia org w index php title 10 Augustus amp oldid 2427163,