×
10 April

10 April is die 100ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (101ste in skrikkeljare). Daar volg nog 265 dae in die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

april, april, 2021, 1011, 1718, 2425, 30al, 100ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 101ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig428, nestorius, word, patriarg, konstantinopel, beno. lt lt April 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die dae 10 April is die 100ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 101ste in skrikkeljare Daar volg nog 265 dae in die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig428 Nestorius word tot patriarg van Konstantinopel benoem 689 Pous Sergius I doop koning Caedwalla van Wessex in Rome 847 Pous Leo IV volg Pous Sergius II op 879 Na die dood van die Wes Frankiese koning Lodewyk II word albei sy seuns Lodewyk III en Karlmann saam as sy opvolgers benoem Hulle word deur die adellikes om Hugo Abbas gesteun wat n verdeling van die koninkryk wil verhinder 1446 Alonso de Borja later Pous Callixtus III word lid van die Broederskap van die Heilige Gees 1500 Verraad van Navarro Lodewyk XII van Frankryk neem Ludovico Sforza die hertog van Milaan gevange nadat hy die vorige jaar vir Milaan verower het 1555 Pous Marcellus II word gekroon deur kardinaal Francesco Pisani 1605 Pous Leo XI word gekroon deur kardinaal Francesco Sforza 1656 n Vloot van die Verenigde Oos Indiese Kompanjie verower die Portugese stad Colombo op die eiland Ceylon na n lang beleg Dit word sodoende die eerste besitting van die VOC op die eiland wat oor die volgende twee jaar in sy geheel van die Portugese verower word 1690 Lorenzo Corsini later Pous Clemens XII word tituler aartsbiskop van Nicomedia 1690 Gianfrancesco Albani later Pous Clemens XI word kardinaal diaken van S Maria in Aquiro 1741 Pruise onder Frederik die Grote beset tydens die Oostenrykse Opvolgerstryd vir Schlesien Silesie in vandag se Pole en tydens vir veldslag van Mollwitz word verslaan die Pruise die Oostenrykers 1747 Pous Benedictus XIV stel 11 nuwe kardinale aan waaronder Ferdinand Julius von Troyer biskop van Olomutz Moravie 1815 Tambora vulkaanuitbarsting bedek verskeie eilande in Indonesie met as 1816 Die Verenigde State regering keur die skep van n Tweede Bank van die Verenigde State goed 1819 Giovanni Maria Mastai Ferretti later Pous Pius IX word priester 1826 Die inwoners van die Griekse stad Messolongi wat tydens die Griekse revolusie vir n jaar deur Osmaanse troepe onder beleg geplaas is probeer in die nag uit die stad ontsnap Die plan word egter aan die Osmane verraai en die Griekse bevolking word uitgemoor 1864 Op die kasteel Miramare by Triest word die Oostenrykse aartshertog Ferdinand Maximilian deur die Meksikaanse adel en die ondersteuning van die Franse keiser Napoleon III tot keiser van Meksiko verklaar 1865 Amerikaanse Burgeroorlog n Dag na sy oorgawe aan die Unie magte spreek genl Robert E Lee van die Konfederate sy troepe vir oulaas toe 1906 The Four Million O Henry se tweede kortverhaalversameling word gepubliseer 1906 Die Russiese priester Georgi Gapon wat die jaar tevore die betoging tydens die St Pietersburgse Bloed Sondag gelei het word deur drie Sosialiste vermoor 1912 Die RMS Titanic verlaat die hawe in Southampton Engeland 1913 Die sokkervereniging Slawia Sofia word in die Bulgaarse hoofstad gestig 1919 Die leier van die Mexikaanse Rewolusie Emiliano Zapata word in n hinderlaag by die president Venustiano Carranza se hacienda te Morelos gelei en doodgeskiet Sy lyk word in Cuautla uitgestal en later begrawe 1922 Die Roemeense fisioloog Nicolae Paulescu ontvang van die Roemeense Ministerie van Handel en Nywerheid die patent vir die vervaardiging van Insulien Sy proses is n groot deurbraak in die navorsing oor en kennis van diabetes 1932 In die tweede rondte van die presidentsverkiesing in Duitsland verkry Paul von Hindenburg die absolute meerderheid stemme en word weer as president verkies Adolf Hitler kry ongeveer 30 persent van die stemme en die Kommunis Ernst Thalmann ongeveer 10 persent van die stemme 1938 Edouard Daladier word Eerste Minister van Frankryk 1938 99 73 van die stemgeregtigdes in Oostenryk stem vir die samesmelting van Oostenryk en Duitsland 1941 Tweede Wereldoorlog Onmiddellik nadat die Duitse troepe vir Zagreb beset het as deel van die Balkanoffensief verklaar die Kroatiese Ustascha onder Kolonel Slavko Kvaternik die onafhanklike staat van Kroasie 1944 Henry Ford II word aangewys as adjunkpresident van die Ford Motormaatskappy 1945 Tydens n heftige Geallieerde bomaanval op die Duitse stad Plauen word 75 persent van die stad vernietig en word ongeveer 900 hoofsaaklik burgerlikes gedood 1953 The House of Wax open in New York se Paramount teater 1957 Die Suezkanaal word heropen vir algemene skeepvaart nadat dit drie maande gesluit was 1959 Akihito toekomstige Keiser van Japan trou met Michiko nee Michiko Shoda n komponis 1963 Die duikboot USS Thresher is verlore ter see 129 offisiere bemanning en siviele tegnici 1970 Paul McCartney kondig aan dat die Beatles ontbind het 1970 Vietnamoorlog 48 persent van die Amerikaners keur pres Richard Nixon se Vietnambeleid goed terwyl 41 persent dit afkeur 1971 Koue Oorlog In n poging om die verhouding met die Verenigde State te verbeter speel die Volksrepubliek China gasheer aan die VSA se tafeltennisspan gedurende hulle week se besoek 1972 20 dae na sy gevangenisname nadat hy ontvoer is in Buenos Aires word Oberdan Sallustro vermoor deur Kommunistiese guerrillas 1972 Vietnamoorlog Vir die eerste keer sedert November 1967 begin Amerikaanse B 52 bomwerpers Noord Vietnam bombardeer 1973 n Britse Vanguard turboskroef stort neer tydens n sneeustorm by Basel Switserland en 104 mense sterf 1993 Chris Hani die bevelvoerder van die militere vleuel van die ANC en lid van die Suid Afrikaanse Kommunistiese Party word vermoor 1998 Die Belfast ooreenkoms word onderteken Geboortes Wysig401 Theodosius II keiser van Bisantium 450 1512 Jakobus V van Skotland koning van Skotland 1542 1796 James Bowie Amerikaanse pionier en jagter 1836 1829 William Booth Britse predikant stigter van die Heilsleer 1912 1847 Joseph Pulitzer Amerikaanse joernalis en uitgewer 1911 1868 George Arliss Britse akteur 1946 1870 Vladimir Lenin Russiese kommunis 1924 1881 Paddy Carolin Suid Afrika se agtse Springbokkaptein 1967 1915 Harry Morgan Amerikaanse akteur 2011 1921 Chuck Connors Amerikaanse akteur 1992 1921 Frank Quint Suid Afrika se eerste bruin ambassadeur 2003 1929 Hanns Lothar Duitse toneelspeler 1967 1932 Omar Sharif Egiptiese akteur 2015 1941 Paul Theroux Amerikaanse skrywer 1951 Steven Seagal Amerikaanse akteur 1980 Charlie Hunnam Britse akteur 1983 Ryan Merriman Amerikaanse akteur 1984 Mandy Moore Amerikaanse sangeres en aktrise 1988 Haley Joel Osment Amerikaanse akteur Sterftes Wysig1347 Willem van Ockham Engelse filosoof 1287 1585 Pous Gregorius XIII die 227ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1502 1908 Willem Petrus de Villiers predikant in die NG Kerk lid van die Kaapse Wetgewende Vergadering kampvegter vir Christelike Nasionale Onderwys en taalstryder 1843 1931 Hans Anton Aschenborn Duitsgebore Namibiese skrywer en kunstenaar 1888 1931 Khalil Gibran Libanees Amerikaanse digter en skilder 1883 1954 Auguste Lumiere Franse rolprentmaker 1862 1954 Pieter Nicolaas van Eyck Nederlandse digter hoogleraar aan die Universiteit van Leiden en literere kritikus 1887 1965 Linda Darnell Amerikaanse aktrise 1923 1966 Evelyn Waugh Engelse skrywer en joernalis 1903 1975 Walker Evans Amerikaanse fotograaf 1903 1975 Marjorie Main Amerikaanse aktrise 1890 1975 Josephine Baker Amerikaansgebore Franse danseres sangeres en aktrise 1906 1993 Chris Hani Suid Afrikaanse kommunis 1942 2000 Peter Jones Britse akteur 1920 2000 Larry Linville Amerikaanse akteur 1939 2004 Marita Napier Suid Afrikaanse operasangeres 1939 2010 Lech Kaczynski president van Pole 1949 2015 Richie Benaud voormalige Australiese krieketkaptein en kommentator 1930 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigFeesdag van Pous Miltiades in die Ortodokse Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 10 April Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 10 April amp ol,