×
11de eeu v.C.

Die 11de eeu v.C. bevat al die jare van 1100 tot 1001 v.C. Hoewel baie menslike beskawings in dié tyd geletterd was, kan baie van die mense hieronder beskou word as legendaries eerder as histories.

Dawid en Saul (1885) deur Julius Kronberg. Dié twee mans word beskou as die eerste konings van die verenigde Israel.
  • 1089 v.C.: Melanthos, legendariese koning van Athene, sterf ná ’n bewind van 37 jaar en word opgevolg deur sy seun, Kodros.
  • 1069 v.C.: Ramses XI sterf en dit lui die einde van die 20ste Dinastie van Antieke Egipte in. Hy word opgevolg deur Smendes I, stigter van die 21ste Dinastie.
  • 1068 v.C.: Kodros, koning van Athene, kom om in ’n veldslag teen Doriese invallers ná ’n bewind van 21 jaar.
  • 1050 v.C.: Filistyne neem die Ark van die Verbond van Israel af (benaderde datum).
  • 1048 v.C.: Medon, Koning van Athene, sterf ná ’n bewind van 20 jaar en word deur sy seun Acastus opgevolg.
  • 1046 v.C.: Koning Zhou Wuwang werp die bewind van die laaste koning van die Shang-dinastie omver en word die eerste koning van die Zhou-dinastie in China. (1046 v.C.256 v.C.)
  • 1044 v.C.: Met die dood van Smendes I, farao van Antieke Egipte, word hy deur twee medeheersers, Psoesennes I en Amenemnisoe, opgevolg.
  • 1042 v.C.: Koning Cheng van Zhou volg koning Wu op as heerser van die Zhou-dinastie in China.
  • 1039 v.C.: Amenemnisoe, koning van Egipte, sterf.
  • Omstreeks 1020 v.C.: Die verwoesting van Troje VIIb2.
  • 1026 v.C.: Saul word koning van die Israeliete, volgens Samuel.
  • 1012 v.C.: Acastus, koning van Athene, sterf ná ’n bewind van 36 jaar en word opgevolg deur sy seun Archippus.
  • 1003 v.C.: Dawid volg vermoedelik vir Saul op.
  • 1000's v.C.: Vroegste bewyse van landbou in die hooglande van Kenia.
  • 1000's v.C.: Die Fenisiese alfabet word ontwerp.
<< 12de eeu v.C. 11de eeu v.C. 10de eeu v.C. >>
1100 v.C. 1099 v.C. 1098 v.C. 1097 v.C. 1096 v.C. 1095 v.C. 1094 v.C. 1093 v.C. 1092 v.C. 1091 v.C.
1090 v.C. 1089 v.C. 1088 v.C. 1087 v.C. 1086 v.C. 1085 v.C. 1084 v.C. 1083 v.C. 1082 v.C. 1081 v.C.
1080 v.C. 1079 v.C. 1078 v.C. 1077 v.C. 1076 v.C. 1075 v.C. 1074 v.C. 1073 v.C. 1072 v.C. 1071 v.C.
1070 v.C. 1069 v.C. 1068 v.C. 1067 v.C. 1066 v.C. 1065 v.C. 1064 v.C. 1063 v.C. 1062 v.C. 1061 v.C.
1060 v.C. 1059 v.C. 1058 v.C. 1057 v.C. 1056 v.C. 1055 v.C. 1054 v.C. 1053 v.C. 1052 v.C. 1051 v.C.
1050 v.C. 1049 v.C. 1048 v.C. 1047 v.C. 1046 v.C. 1045 v.C. 1044 v.C. 1043 v.C. 1042 v.C. 1041 v.C.
1040 v.C. 1039 v.C. 1038 v.C. 1037 v.C. 1036 v.C. 1035 v.C. 1034 v.C. 1033 v.C. 1032 v.C. 1031 v.C.
1030 v.C. 1029 v.C. 1028 v.C. 1027 v.C. 1026 v.C. 1025 v.C. 1024 v.C. 1023 v.C. 1022 v.C. 1021 v.C.
1020 v.C. 1019 v.C. 1018 v.C. 1017 v.C. 1016 v.C. 1015 v.C. 1014 v.C. 1013 v.C. 1012 v.C. 1011 v.C.
1010 v.C. 1009 v.C. 1008 v.C. 1007 v.C. 1006 v.C. 1005 v.C. 1004 v.C. 1003 v.C. 1002 v.C. 1001 v.C.

: September 26, 2021

11de, bevat, jare, 1100, 1001, hoewel, baie, menslike, beskawings, dié, geletterd, baie, mense, hieronder, beskou, word, legendaries, eerder, histories, gebeure, wysig, dawid, saul, 1885, deur, julius, kronberg, dié, twee, mans, word, beskou, eerste, konings, . Die 11de eeu v C bevat al die jare van 1100 tot 1001 v C Hoewel baie menslike beskawings in die tyd geletterd was kan baie van die mense hieronder beskou word as legendaries eerder as histories Gebeure Wysig Dawid en Saul 1885 deur Julius Kronberg Die twee mans word beskou as die eerste konings van die verenigde Israel 1089 v C Melanthos legendariese koning van Athene sterf na n bewind van 37 jaar en word opgevolg deur sy seun Kodros 1069 v C Ramses XI sterf en dit lui die einde van die 20ste Dinastie van Antieke Egipte in Hy word opgevolg deur Smendes I stigter van die 21ste Dinastie 1068 v C Kodros koning van Athene kom om in n veldslag teen Doriese invallers na n bewind van 21 jaar 1050 v C Filistyne neem die Ark van die Verbond van Israel af benaderde datum 1048 v C Medon Koning van Athene sterf na n bewind van 20 jaar en word deur sy seun Acastus opgevolg 1046 v C Koning Zhou Wuwang werp die bewind van die laaste koning van die Shang dinastie omver en word die eerste koning van die Zhou dinastie in China 1046 v C 256 v C 1044 v C Met die dood van Smendes I farao van Antieke Egipte word hy deur twee medeheersers Psoesennes I en Amenemnisoe opgevolg 1042 v C Koning Cheng van Zhou volg koning Wu op as heerser van die Zhou dinastie in China 1039 v C Amenemnisoe koning van Egipte sterf Omstreeks 1020 v C Die verwoesting van Troje VIIb2 1026 v C Saul word koning van die Israeliete volgens Samuel 1012 v C Acastus koning van Athene sterf na n bewind van 36 jaar en word opgevolg deur sy seun Archippus 1003 v C Dawid volg vermoedelik vir Saul op 1000 s v C Vroegste bewyse van landbou in die hooglande van Kenia 1000 s v C Die Fenisiese alfabet word ontwerp lt lt 12de eeu v C 11de eeu v C 10de eeu v C gt gt 1100 v C 1099 v C 1098 v C 1097 v C 1096 v C 1095 v C 1094 v C 1093 v C 1092 v C 1091 v C 1090 v C 1089 v C 1088 v C 1087 v C 1086 v C 1085 v C 1084 v C 1083 v C 1082 v C 1081 v C 1080 v C 1079 v C 1078 v C 1077 v C 1076 v C 1075 v C 1074 v C 1073 v C 1072 v C 1071 v C 1070 v C 1069 v C 1068 v C 1067 v C 1066 v C 1065 v C 1064 v C 1063 v C 1062 v C 1061 v C 1060 v C 1059 v C 1058 v C 1057 v C 1056 v C 1055 v C 1054 v C 1053 v C 1052 v C 1051 v C 1050 v C 1049 v C 1048 v C 1047 v C 1046 v C 1045 v C 1044 v C 1043 v C 1042 v C 1041 v C 1040 v C 1039 v C 1038 v C 1037 v C 1036 v C 1035 v C 1034 v C 1033 v C 1032 v C 1031 v C 1030 v C 1029 v C 1028 v C 1027 v C 1026 v C 1025 v C 1024 v C 1023 v C 1022 v C 1021 v C 1020 v C 1019 v C 1018 v C 1017 v C 1016 v C 1015 v C 1014 v C 1013 v C 1012 v C 1011 v C 1010 v C 1009 v C 1008 v C 1007 v C 1006 v C 1005 v C 1004 v C 1003 v C 1002 v C 1001 v C Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 11de eeu v C amp ol,