×
1032
1032
| 10de eeu | 11de eeu | 12de eeu |

◄ ◄ | | 1027 | 1028 | 1029 | 1030 | 1031 | ◄ 1032 ► | 1033 | 1034 | 1035 | 1036 | 1037 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1032
Kalenders
Gregoriaanse kalender 1032
MXXXII
Ab urbe condita 1785
Armeense kalender 481

ԹՎ ՆՁԱ

Sjinese kalender 3728 – 3729

戊未 – 己申

Ethiopiese kalender 1024 –1025
Hebreeuse kalender 4792 – 4793
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1087 – 1088
- Shaka Samvat 954 – 955
- Kali Yuga 4133 – 4134
Irannese kalender 410 –411
Islamitiese kalender 423 –423


Die jaar 1032 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 32ste jaar van die 11de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Ongedateerd

  • Die eerste melding van die stad Koersk in Rusland.
  • Domenico Flabanico word die 29ste Doge van Venesië.
  • Basel word deel van die Heilige Romeinse Ryk.
  • Hermann I word die biskop van Münster na die dood van Siegfried van Walbeck.
  • Provence, Savoje en die Distrik van Boergondië word by die Heilige Romeinse Ryk ingelyf.
  • Robert I, broer van koning Hendrik I van Frankryk ontvang die hertogdom van Boergondië. Dit is die begin van 'n groot wedywering tussen die broers.
  • 'n Groot hongersnood breek in Europa uit. Die hongersnood sou tot en met 1033 duur. Gevalle van kannibalisme is gevind.
  • 25 Julie – Constance van Arles, vrou van koning Robert II van Frankryk (* 986)
  • 6 September – Rudolf III, koning van Boergondië (* 970)
  • 4 Oktober – Sancho VI Willem, hertog van Gascogne vanaf 1009 tot en met sy dood.
  • 20 Oktober – Pous Johannes XIX, die 144ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
  • 27 November – Siegfried van Walbeck, biskop van Münster.
  • Datum onbekend
    • Bezprym, hertog en koning van Pole (vermoor). Sy uiterste wreedaardigheid word aangegee as die rede vir sy ondergang (* ca. 986)
    • Aelfsige II, biskop van Winchester
    • Altun Tash, Shah van die Khwarazm-Ryk vanaf 1017 tot en met sy dood.
    • Gille Coemgáin, koning (mormaer) van Moray, 'n semi-outonome koninkryk in die noorde van Skotland.
    • Mayor van Kastilië, vrou van koning Sancho III van Navarre (* 995)
    • Otto Orseolo, Doge van Venesië (* ca. 992)
    • Mughron Ua Níoc, ab van Tuam

Publikasie datum: Augustus 18, 2021

1032, 10de, 11de, 12de, 1027, 1028, 1029, 1030, 1031, 1033, 1034, 1035, 1036, 1037, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalendersgregoriaanse, kalender, mxxxiiab, urbe, condita, 1785armeense, kalender, ԹՎ, ՆՁԱsjinese, kalender, 3728, 3729, 戊未. 1032 10de eeu 11de eeu 12de eeu 1027 1028 1029 1030 1031 1032 1033 1034 1035 1036 1037 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1032KalendersGregoriaanse kalender 1032 MXXXIIAb urbe condita 1785Armeense kalender 481 ԹՎ ՆՁԱSjinese kalender 3728 3729 戊未 己申Ethiopiese kalender 1024 1025Hebreeuse kalender 4792 4793Hindoekalenders Vikram Samvat 1087 1088 Shaka Samvat 954 955 Kali Yuga 4133 4134Irannese kalender 410 411Islamitiese kalender 423 423 Die jaar 1032 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 32ste jaar van die 11de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure Wysig21 Oktober Pous Benedictus IX volg Pous Johannes XIX op Ongedateerd Wysig Die eerste melding van die stad Koersk in Rusland Domenico Flabanico word die 29ste Doge van Venesie Basel word deel van die Heilige Romeinse Ryk Hermann I word die biskop van Munster na die dood van Siegfried van Walbeck Provence Savoje en die Distrik van Boergondie word by die Heilige Romeinse Ryk ingelyf Robert I broer van koning Hendrik I van Frankryk ontvang die hertogdom van Boergondie Dit is die begin van n groot wedywering tussen die broers n Groot hongersnood breek in Europa uit Die hongersnood sou tot en met 1033 duur Gevalle van kannibalisme is gevind Geboortes Wysig16 Februarie Keiser Yingzong van China 5de keiser van die Song dinastie 25 Januarie 1067 Datum onbekend Koning Vratislav II van Boheme Tsjeggiese Republiek 14 Januarie 1092 Cheng Hao Chinese Neo Confuciaanse filosoof tydens die Song dinastie 1085 Keiser Daozong van die Liao dinastie in China 1101 Ermengol III Graaf van Urgell en seun van Ermengol II 1065 66 Sterftes Wysig25 Julie Constance van Arles vrou van koning Robert II van Frankryk 986 6 September Rudolf III koning van Boergondie 970 4 Oktober Sancho VI Willem hertog van Gascogne vanaf 1009 tot en met sy dood 20 Oktober Pous Johannes XIX die 144ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 27 November Siegfried van Walbeck biskop van Munster Datum onbekend Bezprym hertog en koning van Pole vermoor Sy uiterste wreedaardigheid word aangegee as die rede vir sy ondergang ca 986 Aelfsige II biskop van Winchester Altun Tash Shah van die Khwarazm Ryk vanaf 1017 tot en met sy dood Gille Coemgain koning mormaer van Moray n semi outonome koninkryk in die noorde van Skotland Mayor van Kastilie vrou van koning Sancho III van Navarre 995 Otto Orseolo Doge van Venesie ca 992 Mughron Ua Nioc ab van TuamOntsluit van https af wikipedia org w index php title 1032 amp ol,