×
Żydowska Organizacja Bojowa

Die Żydowska Organizacja Bojowa (ŻOB, Pools vir "Joodse Gevegsorganisasie; ook genoem ייִדישע קאמף אָרגאניזאציע in Jiddisj) was 'n versettingsbeweging tydens die Tweede Wêreldoorlog wat 'n belangrike rol gespeel het in die Warskou Ghetto Opstand. Die organisasie het ook aan ander noemenswaardige versetsaktiwiteite deelgeneem, soos die Warskou Opstand. 'n Tweede Joodse versetbeweging, genaamd Żydowski Związek Walki wat hoofsaaklik uit voormalige offisiere van die Poolse Weermag bestaan het, was net so instrumenteel in die Joodse gewapende verset.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

Żydowska, organizacja, bojowa, Żob, pools, joodse, gevegsorganisasie, genoem, יי, דישע, קאמף, רגאניזאציע, jiddisj, versettingsbeweging, tydens, tweede, wêreldoorlog, belangrike, gespeel, warskou, ghetto, opstand, organisasie, ander, noemenswaardige, versetsakt. Die Zydowska Organizacja Bojowa ZOB Pools vir Joodse Gevegsorganisasie ook genoem יי דישע קאמף א רגאניזאציע in Jiddisj was n versettingsbeweging tydens die Tweede Wereldoorlog wat n belangrike rol gespeel het in die Warskou Ghetto Opstand Die organisasie het ook aan ander noemenswaardige versetsaktiwiteite deelgeneem soos die Warskou Opstand n Tweede Joodse versetbeweging genaamd Zydowski Zwiazek Walki wat hoofsaaklik uit voormalige offisiere van die Poolse Weermag bestaan het was net so instrumenteel in die Joodse gewapende verset Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Zydowska Organizacja Bojowa amp ol,