×
Škoda Auto

Škoda Auto, a.s. is 'n Tsjeggiese motorvervaardiger gebaseer in Mladá Boleslav. Die maatskappy is in 1895 gestig deur Václav Laurin en Václav Klement. In die eerste tien jaar het Laurin & Klement fietse en motorfietse vervaardig, en in 1905 hul eerste motorvoertuig. In 1925 is Laurin & Klement, wat deur die Eerste Wêreldoorlog verswak is, uitgekoop deur die Škoda Groep. In 2010 word die volgende modelle geproduseer: Škoda Citigo, Škoda Fabia, Škoda Rapid, Škoda Octavia, Škoda Superb, Škoda Roomster, Škoda Yeti. Die maatskappy is tans 'n filiaal van Volkswagen.

Škoda Auto
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1895
Hoofkantoor Mladá Boleslav, Tsjeggië
SleutelpersoneWinfried Vahland (hoof uitvoerende beampte)
Martin Winterkorn (voorsitter van die Raad)
Gebied bedienWêreldwyd (sonder Noord-Amerika)
IndustrieMotorvervaardiger
ProdukteMotorvoertuie
DiensteFinansiële dienste
Inkomste10,4 miljard €
Netto inkomste712 miljoen €
WerknemersMeer as 32 000
MoedermaatskappyVolkswagen
Dogter-
maatskappye
Škoda Auto Deutschland
Škoda Auto India
Škoda Auto Polska
Škoda Auto Slovakia
Webwerf
  • Škoda Citigo: sedert 2011
  • Škoda Fabia:
  • Fabia I: 1999–2007
  • Fabia II: 2007–2015
  • Fabia III: sedert 2015
  • Škoda Rapid: sedert 2011/2012
  • Škoda Octavia:
  • Octavia I: 1996–2010
  • Octavia II: 2004–2013
  • Octavia III: sedert 2013
  • Škoda Superb:
  • Superb I: 2001–2008
  • Superb II: 2008–2015
  • Supert III: sedert 2015
  • Škoda Roomster: sedert 2007
  • Škoda Yeti: sedert 2010
  • Logo Škoda Auto 2013

  • Laurin & Klement (1890)

  • Laurin & Klement A (1898)

  • Škoda 422 (1930)

  • Škoda Octavia Super (1960)

  • Škoda MB 1000 (1966)

  • Škoda 136 LR (1984)

  • Škoda Fabia Super 2000

  • Škoda Vision D (2011)

  • 'n Škoda-fiets (2007)

    Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

    Publikasie datum: Augustus 11, 2021

    Škoda, auto, tsjeggiese, motorvervaardiger, gebaseer, mladá, boleslav, maatskappy, 1895, gestig, deur, václav, laurin, václav, klement, eerste, tien, jaar, laurin, klement, fietse, motorfietse, vervaardig, 1905, eerste, motorvoertuig, 1925, laurin, klement, de. Skoda Auto a s is n Tsjeggiese motorvervaardiger gebaseer in Mlada Boleslav Die maatskappy is in 1895 gestig deur Vaclav Laurin en Vaclav Klement In die eerste tien jaar het Laurin amp Klement fietse en motorfietse vervaardig en in 1905 hul eerste motorvoertuig In 1925 is Laurin amp Klement wat deur die Eerste Wereldoorlog verswak is uitgekoop deur die Skoda Groep In 2010 word die volgende modelle geproduseer Skoda Citigo Skoda Fabia Skoda Rapid Skoda Octavia Skoda Superb Skoda Roomster Skoda Yeti Die maatskappy is tans n filiaal van Volkswagen Skoda AutoTipe AandelemaatskappyGestig 1895Hoofkantoor Mlada Boleslav TsjeggieSleutelpersoneWinfried Vahland hoof uitvoerende beampte Martin Winterkorn voorsitter van die Raad Gebied bedienWereldwyd sonder Noord Amerika IndustrieMotorvervaardigerProdukteMotorvoertuieDiensteFinansiele diensteInkomste10 4 miljard Netto inkomste712 miljoen WerknemersMeer as 32 000MoedermaatskappyVolkswagenDogter maatskappyeSkoda Auto Deutschland Skoda Auto India Skoda Auto Polska Skoda Auto SlovakiaWebwerfskoda auto comModelle WysigSkoda Citigo sedert 2011 Skoda Fabia Fabia I 1999 2007 Fabia II 2007 2015 Fabia III sedert 2015Skoda Rapid sedert 2011 2012 Skoda Octavia Octavia I 1996 2010 Octavia II 2004 2013 Octavia III sedert 2013Skoda Superb Superb I 2001 2008 Superb II 2008 2015 Supert III sedert 2015Skoda Roomster sedert 2007 Skoda Yeti sedert 2010 Logo Skoda Auto 2013 Laurin amp Klement 1890 Laurin amp Klement A 1898 Skoda 422 1930 Skoda Octavia Super 1960 Skoda MB 1000 1966 Skoda 136 LR 1984 Skoda Fabia Super 2000 Skoda Vision D 2011 n Skoda fiets 2007 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Skoda Auto skoda auto com Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Skoda Auto amp ol,