×
Wikipedia [0]
Die wiskundige konstante π (geskryf as "pi" wanneer die Griekse letter nie beskikbaar is nie, uitgespreek "pie") word algemeen in wiskunde en fisika gebruik. In Euclidiese meetkunde word π gedefinieer

Publikasie datum: September 11, 2021
Die ΛKDM-model (Lambda-kouemateriemodel) of Lambda-KDM-model is ’n parametrisering van die Oerknalmodel waarin die heelal drie hoofkomponente bevat: ’n kosmologiese konstante, wat deur die Griekse hoo

Publikasie datum: September 01, 2021
1I/ʻOumuamua (Engelse IFA: ʔoʊˌmuːəˈmuːə , Hawaise IFA: ʔowˌmuwəˈmuwə ), voorheen bekend as A/2017 U1, is sover bekend die eerste interstellêre voorwerp wat deur die Sonnestelsel beweeg het. Dit is op

Publikasie datum: Oktober 13, 2021
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. Żywiołak is 'n Poolse folkmusiek

Publikasie datum: Augustus 07, 2021
Żydowski Związek Wojskowy (ŻZW, Pools vir "Joodse Militêre Unie") was 'n ondergrondse versettingsbeweging tydens die Tweede Wêreldoorlog en werksaam in die Warskou Ghetto area. Die beweging het ook aa

Publikasie datum: Augustus 25, 2021
Żydowski Związek Wojskowy (ŻZW, Pools vir "Joodse Militêre Unie") was 'n ondergrondse versettingsbeweging tydens die Tweede Wêreldoorlog en werksaam in die Warskou Ghetto area. Die beweging het ook aa

Publikasie datum: Augustus 02, 2021
Die Żydowska Organizacja Bojowa (ŻOB, Pools vir "Joodse Gevegsorganisasie; ook genoem ייִדישע קאמף אָרגאניזאציע in Jiddisj) was 'n versettingsbeweging tydens die Tweede Wêreldoorlog wat 'n belangrike

Publikasie datum: September 26, 2021
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. Żygląd is 'n dorp in die Chełm-d

Publikasie datum: September 26, 2021
Ÿ Ÿ (y met deelteken) of ÿ is 'n seldsame letter van die Latynse alfabet wat in Duits, Frans, Malgassies en Hongaars voorkom. Inhoud 1 Voorkoms 1.1 Duits 1.2 Frans 1.2.1 Plekname 1.2.1.1 In Fra

Publikasie datum: September 26, 2021
Ŷ (y met 'n kappie) of ŷ is 'n letter van die Latynse alfabet wat in Wallies en Tupí gebruik word. Inhoud 1 Gebruike 1.1 In Wallies 1.2 In Tupí 2 Sien ookGebruike WysigIn Wallies Wysig In Wallie

Publikasie datum: Augustus 25, 2021
neanderdallers, neanderdalmense, uitgestorwe, spesie, argaïese, mense, genus, homo, moontlik, subspesie, homo, sapiens, omtrent, jaar, gelede, eurasië, voorgekom, hoewel, daar, konsensus, redes, hulle, uitsterwing, hoogs, betwisbaar, word, demografiese, faktor. Die Neanderdallers of Neanderdalmense is n uitgestorwe spesie van argaiese mense in die genus Homo moontlik n subspesie van Homo sapiens wat tot omtrent 40 000 jaar gelede in Eurasie voorgekom het Hoewel daar konsensus is dat die redes vir hulle uitsterwing hoogs betwisbaar is word demografiese faktore soos klein bevolkings verbastering en lukrake skommelings as waarskynlike faktore beskou Ander redes wat aangevoer word is opname in die moderne menslike samelewing groot klimaatsveranderings siektes of n kombinasie van die faktore Hulle word gewoonlik geklassifiseer as die spesie Homo neanderthalensis maar sommige wetenskaplikes beskou hulle as Homo sapiens neanderthalensis n subspesie van Homo sapiens Dit is onduidelik wanneer die Neanderdallers van die menslike lyn afgeskei het studies dui op verskillende intervalle wat wissel van 315 000 jaar tot meer as 800 000 jaar gelede Die tyd toe hulle van hulle voorouer H heidelbergensis afgeskei is is ook onduidelik Die oudste moontlike Neanderdallerbene dater van 430 000 jaar gelede maar die klassifikasie is onseker Neanderdallers is bekend van talle fossiele veral van na 130 000 jaar gelede Die tipespesimen Neanderthal 1 is in 1856 in die Neanderdal in die hedendaagse Duitsland ontdek Vir n groot deel van die 20ste eeu het navorsers die Neanderdallers uitgebeeld as primitief onintelligent en dierlik Hoewel kennis en die persepsie van hulle sedertdien aansienlik verander het in die wetenskaplike gemeenskap is die beeld van die onontwikkelde grotman argetipe steeds gewild in die volkskultuur In vergelyking met die mens het Neanderdallers n robuuste liggaamsbou gehad met proporsioneel kort ledemate Navorsers skryf dit dikwels toe aan aanpassing om hitte in n koue klimaat te bewaar maar dit kon ook aanpassings gewees het om te hardloop in die warmer woudstreke waar hulle dikwels voorgekom het Hulle het egter wel aanpassings vir die koue gehad soos gespesialiseerde vetstoring en n vergrote neus om lug warm te maak Die mans was gemiddeld 165 cm lank en vroue 153 cm nes moderne mense voor die industriele tydperk Die breinholtes van mans en vroue was onderskeidelik sowat 1 640 cm3 en 1 460 cm3 wat binne die omvang van moderne menslike breine is lees verder,